Monday, January 28, 2013

Kanonkop Hoer op Rich Ranch

Ons was weer  'n keer bevoorreg om deel te wees van 'n naweek in die lewens van die nuwe Graad 8 klas van Hoerskool Kanonkop. 
Ons hoop julle is baie gelukkig by julle nuwe skool.
Ons weet dat almal wat al deur die naweek was in die verlede is baie trots op hulle skool. Ons is seker dat julle ook sal weer.
Lekker 2013 almal.
Thanks you all who made it a very fun weekend even though we had to put up with some rain showers every now and then.
Thank for all laughter.
Learn hard and enjoy your high school career.
Lots of Love from us all at Rich Ranch. 

No comments:

Post a Comment