|
Kannonne Brats by die Vuur |
Hierdie naweek het ons die Here saam geloof. Ons het saam gesing, gedans, geklouter en net lekker gelag.
Ek wil net dankie se vir Elmarie en haar span - Dominee Arnold, Marko, Magriet, Jeanie en Erenst. Julle doen sulke wonderlike werk met die Kannone. Moet nooit stop nie. Hulle het julle baie nodig.
|
Marshmallow Time |
Dankie Kannonne "Brats" (Ek het vir jou gese ek gaan dit doen Walter - die Brat) Ek het dit vreeslik geniet saam met julle. Onthou net altyd "Jesus is Baie Lief vir Julle"
No comments:
Post a Comment