"Oulike Mense" |
Baie Dankie Dominee Arnold vir wat jy doen vir die jong mense in jou gemeente. Ons het baie meer mense soos jy nodig in ons lewens.
Die kinders was pragtig en sal altyd met hul vat wat jy met hulle gedeel het.
Ons hier is baie bly dat jy in ons lewens is. Selfs ons leer van jou.
Groot Blessings in jou lewe
No comments:
Post a Comment