Saturday, December 17, 2011

Kanonkop Laer Leiers Op Rich Ranch

Harde Werk
Mr Marco ek weet nie wie is die gelukkigste. Jy of die Kinders.
Die Kinders omdat hulle so wonderlike mens het wat hulle tou wys maak en leiers van hulle maak wat Kanonkop Laer nog oor sal praat lank na hulle weg is.
Lekker Baljaar
Of jy omdat dit vandag min gebeur dat daar kinders van sulke inbors en respek is wat ons almal meek on werk. Dankie dat jy hulle met ons gedeel het.
Dit was vir my ‘n groot eer.
Kyk agter mekaar – Julle is “Special”

2 comments:

  1. Baie lekker by richranch ek sal nooit dit vergeet nie ons skool is baie mal daaroor om soentoe te gaan want dit is AWESOME!!!W

    ReplyDelete
  2. Hey cool daar is ons skool dit is awesome {[+LEIERS 2012+]} |||||
    {[is AWESOME =)]} |O O| WALENE
    |\_/|
    --#o#--
    / /|o|\ \
    / / |o| \ \
    | | |o| | |
    | | |o| | |

    ReplyDelete