Kanonkop Laer Skool op Rich Ranch.
Dankie julle mensies vir al die lekker liedjies (Bubblegum en Popcorn ens)
My hart kry somer so lekker as julle vir Jesus sing.
Ek dink ons het net alles vir Jesus gedoen hierdie naweek.
Julle gaan baie geseën wees vir die lof wat julle aan Hom gegee het.
Lief vir julle.
No comments:
Post a Comment