Monday, January 25, 2010

Kanonkop Boksombende op Rich Ranch.

Kanonkop Boksombende op Rich Ranch.


Ek hoor daar is vandag baie seer lyfies maar die skool lied was baie suksesvol vanoggend. Baie dankie outjies, die "attitude" wat ek gevra het was al die tyd daar en Kanonkop kan baie trots wees op julle. Julle gaan Kanonkop nog baie geniet en onthou net in 'n paar jaar sal daar 'n nuwe graad agt klas wees, en wie weet, dan doen julle die selfde vir hulle. Werk hard. Ons is lief vir julle.

No comments:

Post a Comment