Laerskool Goedehoop Kamp op Rich Ranch
Baie Dankie Juffrou Magda en al haar Landsiens mense wat sulke wonderlike werk doen met ons jong mense. Ek hoop julle het lekker hier by ons gekuier en nuwe dinge geleĆ«r. Onthou elke keer wat ons daardie stappie vat wat ons in die onbekende in vat,dan grooi ons in onself. Leer hard end wees ‘n voorbeeld vir die kinder in julle skool. Hoop ons sien julle volgende jaar.
No comments:
Post a Comment