Wednesday, October 7, 2009

Kruin Park Laer Skool at Rich Ranch

      Laerskool Kruin Park
Baie dankie julle van Kruin Park wat by ons gekamp het. Julle mensies wat lieflik, ons het julle baie geniet. Ons sal julle vlag Sondag op sit dan kan julle kom kyk. Hard werk vir die res van die jaar en onthou julle kan enig iets doen as julle in 'n span saam werk. Dankie vir die onnies wat gehelp het, julle is wonderlik met die "Short People" Hoop julle kom weer kuier.

No comments:

Post a Comment