Friday, October 30, 2009

Die Dallers by Rich Ranch

Die Daller by Rich Ranch

Baie Dankie aan al die Dallers. Jammer ons het julle so hard gewerk. Ek hoop julle het baie geniet en dat julle ons sal onthou. Onhou daardie "attitude". As ons almal aan dit werk dan maak ons ons wereld a baie beter plek om in te leef. Nogmals dankie en doen julle werk goed volgende jaar.

No comments:

Post a Comment